top of page
Predikant: Ds Theo Möller - 066 270 3086
Predikant: Ds Ernst Gottschalk - 072 395 4554
RUSTENBURG Gemeenskapskerk™
Pastorie:
26 Zandstraat
Rustenburg
0299
Laerskool Rustenburg Skoolsaal
Fatima Bhayat Straat 170
Rustenburg
GPS Koordinate:
S 25.40.487 | E 27.14.773
Eredienste elke Sondag om 09:00
Tel: 082 377 8682
rtbgkerk@gmail.com
rtbgkerk.org
Registrasie Nommer:
MPC: PB 930046902
KARNAVAL by ATKV BUFFELSPOORT 2025
Datum: 7 Maart 2026
Tyd: 06:00 - 20:00
Venue: RUSTENBURG
Koste: R 200 p/p - Kinders onder 12 - GRATIS
Kunstenaars:
*
U kan ook ons kontak vir meer inligting
ESTA - 082 377 8682
Kaartjies: www.rtbgkerk.org/online-store
rtbgkerk@gmail.com
AKKOMMODASIE NABY AAN BUFFELSPOORT

Reëls & Regulasies
-
Streng sekuriteitsmaatreëls sal geld om almal se veiligheid, asook 'n suksesvolle gesinsfees te verseker.
-
Bywoning is op eie risiko.
-
Voertuigparkering slegs binne ATKV Feesterrein. Volg asseblief aanwysings en parkering "marshalls" se instruksies.
-
Geen Hubble-Bubble word toegelaat nie.
-
Kaartjie gee toegang slegs tot die Karnaval feesterrein en NIE die ATKV-oord nie.
-
Elke feesganger ontvang by die hekke 'n dagpermit in ruil vir die kaartjie.
-
Kaartjies sal wel by die hekke te koop wees maar kan nie gewaarborg word nie.
-
Slegs 'n beperkte aantal feesgangers sal toegelaat word vir sekuriteits redes.
-
Geen eie eet- en drinkgoed word toegelaat nie.
-
Persone wat drank/verbode produkte die feesterrein probeer binnebring sal onmiddelik verwyder word en die terrein moet verlaat.
-
Kaartjie verkope is finaal en geen terugbetalings word gedoen nie.
-
Geen kaartjie - GEEN TOEGANG!
-
Die organiseerders behou die reg van toegang STRENG VOOR.
-
Deursoeking van persoon mag versoek word en uitgevoer word deur die wetlik aangestelde wetstoepassers.
bottom of page






